‘n Paar afrikaanse grappe ….

‘n Paar afrikaanse grappe ….
Die muis hardloop teen Liewe Loeloe se been op, maar sy is nie bang nie,
want sy het nie ‘n kaaskoek nie.
*****
Liewe Loeloe bad saam met haar boyfriend, maar sy is nie bang nie want sy
het Stay-Soft in die water gegooi.
*****
Wat is swart en geel en sit wydsbeen op ‘n blom? – Maja die hoer.
*****
Hoe weet jy dat jy ‘n slegte dag gaan hO? – Jou Rice Crispies sO:
Snap,Crackle en Fockoff.
*****
Wat noem jy ‘n boemerang wat nie wil terugkom nie? – ‘n Fokken Stok
*****
Hoekom sit die drol in die hoek en huil? – Iemand het hom uitgekak.
*****
Hoekom hardloop Koos met Jumper kabels in die pad af? – Hy het gehoor hulle
stoot sy vrou onder in die pad.

[Total: 0    Average: 0/5]